L | R

LIEFDE

in

OORVLOED

13 12 25

Soos julle ons ken, maak ons nie enige ligtelike besluite nie. Ons dink baie hard en noukeurig oor elke moontlike uitkoms, om doodseker te maak ons maak die regte keuse.

En dan dink ons nóg ‘n bietjie...

So het ons ook lank gedink oor wat vir ons belangrik is en hoe ons wil trou.

Ons het oral al gehoor dat die troudag so vinnig verby vlieg en dat ‘n mens nie by almal kan uitkom nie. Almal van julle is vir ons belangrik en ons sukkel alreeds om by mekaar uit te kom met ons almal se lewens wat so gejaag is. Dit het ons laat dink dat ‘n naweektroue perfek sal wees!

Ons twee redes: Dit kan vir almal ‘n goeie verskoning vir ‘n lekker wegbreek uit die gejaagde lewe wees en óns het meer tyd om by almal van julle uit te kom en lekker te kuier.


Ons hoop julle verstaan ons harte met die idee van ons naweektroue en dat julle saam met ons sal kom feesvier, wegbreek, nuwe mense leer ken, opvang met vriende en net lekker sal kuier!!!


Die de Beer bruilofsfees

12-14 Desember 2025

-

For I have found the one whom my soul loves.

Song of Solomon 3:4

Ons Venue

Meulstroom Lodge

Portion 16, Zusterstroom,

Bronkhorstspruit, 1020.

Die reis:

  • 15 km grondpad.
  • Klik op ons foto vir aanwysings.

Akkommodasie

Klik op ons foto vir meer
inligting oor verblyf.

R 1 250.00 pp
vir twee aande

Troue notas

Vrydag - Smart casual

Saterdag - Semi-formeel/Formeel

Kleredrag

SLEGS KONTANT. Geen kaarte.

Kroeg & Kafee

Kinders & Metgeselle

Klik op foto
vir kleredrag

Per uitnodiging.

R

S

V

P

Ons sien uit om julle deel van ons
naweek bruilofsfees te hê!

Voor of op

12 Oktober 2025

Dit gaan ‘n fees wees!

Klik op foto
vir program